SlideShare a Scribd company logo
1 of 22
Maar Wat Is   Sosiale Media? ‘ n KuberKat MedeMedia Produksie
[object Object]
[object Object]
[object Object]
[object Object]
Nuwe   Rigting
Mede-Mediaskepping
FaceBook
Twitter
YouTube
Blogs
Potgooi
Wat Maak Sosiale Media Anders? ,[object Object],[object Object],[object Object],[object Object],[object Object]
Groentjie of Ninja?
Jy spring nie alleen nie!
Buigbaar… maar sekuur
‘ n Wêreld sonder   mure
Die Visie
 
[object Object],[object Object]
Erkenning ,[object Object],[object Object],[object Object],[object Object],[object Object],[object Object],[object Object],[object Object],[object Object],[object Object],[object Object],[object Object],[object Object],[object Object],[object Object],[object Object],[object Object],[object Object],[object Object],[object Object]
KuberKat MedeMedia ,[object Object],[object Object],[object Object]

More Related Content

Viewers also liked

A Measurement Study of 4chan’s Politically Incorrect Forum and Its Effects on...
A Measurement Study of 4chan’s Politically Incorrect Forum and Its Effects on...A Measurement Study of 4chan’s Politically Incorrect Forum and Its Effects on...
A Measurement Study of 4chan’s Politically Incorrect Forum and Its Effects on...Emiliano De Cristofaro
 
Moving beyond Blackboard: The VLE journey at Dundee
Moving beyond Blackboard: The VLE journey at DundeeMoving beyond Blackboard: The VLE journey at Dundee
Moving beyond Blackboard: The VLE journey at DundeeNatalie Lafferty
 
announcements- Friday March 31, 2017
announcements- Friday March 31, 2017announcements- Friday March 31, 2017
announcements- Friday March 31, 2017Ken Stayner
 
All the basics that interior designers work on
All the basics that interior designers work onAll the basics that interior designers work on
All the basics that interior designers work onNitidodesign
 

Viewers also liked (6)

A Measurement Study of 4chan’s Politically Incorrect Forum and Its Effects on...
A Measurement Study of 4chan’s Politically Incorrect Forum and Its Effects on...A Measurement Study of 4chan’s Politically Incorrect Forum and Its Effects on...
A Measurement Study of 4chan’s Politically Incorrect Forum and Its Effects on...
 
Dossier Pedagogique Festival Electrochoc 12
Dossier Pedagogique Festival Electrochoc 12 Dossier Pedagogique Festival Electrochoc 12
Dossier Pedagogique Festival Electrochoc 12
 
Moving beyond Blackboard: The VLE journey at Dundee
Moving beyond Blackboard: The VLE journey at DundeeMoving beyond Blackboard: The VLE journey at Dundee
Moving beyond Blackboard: The VLE journey at Dundee
 
announcements- Friday March 31, 2017
announcements- Friday March 31, 2017announcements- Friday March 31, 2017
announcements- Friday March 31, 2017
 
S3 a1 liberatom_leslieg
S3 a1 liberatom_lesliegS3 a1 liberatom_leslieg
S3 a1 liberatom_leslieg
 
All the basics that interior designers work on
All the basics that interior designers work onAll the basics that interior designers work on
All the basics that interior designers work on
 

Maar wat is Sosiale Media?

Editor's Notes

  1. Voordat ons wegspring moet ons darem net uitvind waaroor dit alles gaan. Wat is Sosiale Media – en hoekom sou jy nou eintlik omgee?
  2. Onlangs nog was “die media” maar vir die meeste van ons koerante, tydskrifte, televisie en radio.
  3. ‘ n Klein groepie deskundiges het hul menings gevorm en versprei, terwyl die res van ons geluister het.
  4. Dit was maar hoofsaaklik ‘n eenrigting-affêre.
  5. Vandag se tegnologie maak ‘n nuwe rigting moontlik.
  6. Sosiale media is anders. Enigeen wat wil, kan sy of haar mening deel, en almal kan interaktief saamgesels. Dit alles in ‘n magdom aanlyn media. Daar is dus toeganklikheid, keuse en ryk interaksie. Dis diè dat daar soveel opwinding oor sosiale media bestaan: dit is ‘n hele nuwe wêreld van interaktiewe kommunikasie. Uit die as van die passiewe mediaverbruiker het ‘n mede-mediaskepper verrys! Dus, “MedeMedia”. Sosiale media waarvan mens deesdae baie hoor sluit in FaceBook, Twitter, YouTube, blogs, potgooie (“podcasts”) en nog baie meer. Ons kyk later meer indiepte na elkeen van hierdie bielies.
  7. Wat al hierdie media gemeen het, is dat hulle rondom vrywillige sosiale netwerke gebou is. Dit beteken dat mense rondom hulle belangstellings inligting kan inwin, maar ook aktief kan deelneem aan die bou van nuwe idees. Uit die as van die passiewe mediaverbruiker het ‘n mede-mediaskepper verrys! Sosiale media is ‘n puik geleentheid vir die uitruil en opbou van kennis, of mens dit nou gebruik vir studie, werk, bemarking, of sommer net vir die lekker.
  8. In KuberKat se MedeMedia gaan ons uitvind wat elkeen van die groot sosiale media jou kan bied, hoe om maklik weg te spring met elkeen, en hoe om die meeste van hulle te maak.
  9. KuberKat se MedeMedia sal jou met elke tree (of sprong) geselskap hou.
  10. Die reeks is buigbaar: vind elke week se nuwe pos op die blog of in videoformaat op YouTube. Boonop kan jy die kaskenades daagliks volg met KuberKat of FaceBook en Twitter. En as jy nog nie weet hoe nie, bly ingeskakel op KuberKat se MedeMedia, want jy het dit duidelik nodig ;)
  11. ‘ n Wêreld sonder mure word moontlik met die nuwe sosiale, of MedeMedia. Wees deel daarvan.
  12. Oop, interaktiewe, gemotiveerde kommunikasie maak ‘n beter lewe moontlik vir meer en meer van ons inwoners van die wêreldstat.
  13. Met KuberKat se MedeMedia kan jy jou aanlyn super-mag ontgin!